Skoolfonds Gelde - 2013
1 Kind
- R8 030 per Jaar
- 11x R730 = R8 030
- Vooruitbetaalde Afslag: R400*
- Debietorder Afslag: R18*
- Sien notas hieronder...
- R 730 /pm
2 Kinders
- R14 410 per Jaar
- 11x R1 310 = R14 410
- Vooruitbetaalde Afslag: R720*
- Debietorder Afslag: R32*
- Sien notas hieronder...
- R1 310 /pm
3 Kinders
- R18 370 per Jaar
- 11x R1 670 = R18 370
- Vooruitbetaalde Afslag: R920*
- Debietorder Afslag: R41*
- *Sien notas hieronder...
- R1 670 /pm
*Vooruitbetaalde Afslag
Ouers kwalifiseer vir vooruitbetaalde afslag indien die volle jaarlikse skoolfonds voor die 7de Februarie betaal word.
*Debietorder Afslag
Ouers kwalifiseer vir debietorder afslag indien die maandelikse paaiment deur middel van 'n debietorder betaal word.
Arendsnes Fondse
Arendsnes fondse beloop tans R520, vooruitbetaalbaar, per leerling per maand. Daar is ook 'n middagfooi van R40. Arendsnes fondse kan betaal word in die volgende rekening:
Rekening Naam: L/S Krugersdorp-Noord Trust
Bank: Absa Bank
Tipe Rekening: Tjek
Rekening Nommer: 0103 469 0151
Takkode: 632005
Verwyssing: Naam, van en graad van leerder

