Somersdrag – Seuns
FORMEEL:
Grys kortbroek, wit
skoolhemp met das (oortrektrui / trui is nie
verpligtend). Grys skoolkouse
en swart skoene. ‘n Skoolbaadjie kan hierby
gedra word.
INFORMEEL :
Grys kortbroek met blou
gholfhemp en groen dri-mac.
Somersdrag – Dogters
FORMEEL:
Geruite broekromp / geruite
romp, ski-pants moet altyd gedra word. Wit
oopslaan skoolhemp moet met ‘n oortrektrui /
trui gedra word (das is nie verpligtend). Navy
enkelsokkies en swart skoene. ‘n Skoolbaadjie
kan hierby gedra word.
INFORMEEL:
Geruite broekromp / geruite
romp. Ski-pants moet altyd gedra word. Blou
gholfhemp met groen dri-mac.
Wintersdrag – Seuns
FORMEEL
Grys langbroek, wit langmou
skoolhemp met das (oortrektrui / trui is nie
verpligtend). Grys skoolkouse en swart skoene.
‘n Skoolbaadjie kan hierby gedra word.
INFORMEEL
Skoolsweetpak met ‘n blou
gholfhemp of groen polonek top. Sporttekkies kan
hierby gedra word (wit met blou/swart/grys).
Wintersdrag – Dogters
FORMEEL
Navy langbroek, wit langmou
skoolhemp moet met ‘n oortrektrui / trui gedra
word (das is nie verpligtend). Navy enkelsokkies
en swart skoene. ‘n Skoolbaadjie kan hierby
gedra word.
INFORMEEL
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |















