Hier kan ouers ons registrasie aansoekvorms aanlyn aflaai. Die vorms kan voltooi word en terug besorg word aan die skool. Ons bied ook aan ouers die geleentheid om die registrasie aansoek proses aanlyn te hanteer. Om hierdie stelsel te kan gebruik, maak asseblief seker dat 'Browser' opgegradeer is na die nuutste weergawe of u kan gerus gebruik maak van Google Chrome of Mozilla Firefox.
Registrasievorm
Om ons registrasievorm af te laai, druk asseblief hier.
