U kan op enige vraag druk om die antwoord te lees.
-
Hoe Gebruik Ek Hierdie Bladsy?
U kan na al die vrae kyk en dan op enige een druk om die antwoord op die vraag lees.
Is eksamen afbakenings beskikbaar?
Ja, ons stel eksamen afbakenings beskikbaar aan ouers op ons webtuiste. Afbakenings kan afgelaai word onder ons "Aanlyn Dokumente" seksie by: http://www.noordskool.com/skool-dokumente.php
Hoe werk die 2013 registrasieproses?
Meer inligting aangaande die registrasie van nuwe leerlinge vir 2013 kan bekom word deur hierdie bladsy te besoek: http://www.noordskool.com/registrasies.php
Wat is 2013 se skoolfonds fooie?
Let asseblief daarop dat ons nog nie die 2013 skoolfonds vasgestel het nie. Die begrotingsvergadering vir 2013 vind eers plaas gedurende September 2012 en ons sal dus eers daarna ouers in kennis kan stel wat die skoolfooie vir 2013 sal beloop.
Hoeveel Skool Leiers het Noordskool?
Noordskool het tans 33 skool leiers.
Wat is 2012 se skoolfonds vir een leerling?
2012 se skoolfonds gelde beloop tans R650 per enkel leerling. Die gelde is betaalbaar voor of op die 7de van elke maand.
Vertoon Uitslae 1 tot 5 van 5

